Introduction
Quality and client service is our motto.
Busy Brooms Cleaning Services was established in 1996 and their professional level of
service has led them to expand to the extent that the business now comprises several
franchises in Bloemfontein.
All the Busy Brooms franchise holders are women and all employees are from PDI groups.
At present Busy Brooms are contracted to more than 1 100 households and 180 businesses in
the city, for whom trained staff render personalised, general and specialised cleaning
services.
Working individually or in teams, staff are supervised and their work subjected to strict
quality control by each franchise holder. Busy Brooms' one-stop service also involves
supplying cost-effective cleaning agents and the necessary equipment for a variety of
cleaning needs.
The growth success of Busy Brooms provides proof of client satisfaction. Busy Brooms takes
the effort out of maintaining a clean home or office!
Inleiding
Kwaliteit en kliëntediens is ons leuse.
Busy Brooms Skoonmaakdienste is begin in 1996 en hul professionele vlak van dienslewering
het soveel groei tot gevolg gehad dat die besigheid tans oor 'n hele aantal "franchises" in
Bloemfontein beskik.
Al die Busy Brooms "franchise" houers is dames en alle werknemers is van PDI groepe.
Busy Brooms word tans gekontrakteer deur meer as 1 100 huishoudings en 180 besighede in die
stad, vir wie opgeleide personeel persoonlike, algemene en gespesialiseerde skoonmaakdienste
lewer.
Werk word individueel of in groepe gedoen, daar word toesig gehou en werk is onderworpe aan
streng kwaliteitbeheer deur die betrokke "franchise" houer. Busy Brooms se een-stop diens
sluit ook in die verskaffing van koste-effektiewe skoonmaakmiddels en die nodige toerusting
wat benodig word vir die onderskeie skoonmaak-behoeftes.
Die groei sukses van Busy Brooms is bewys van kliënt satisfaksie. Busy Brooms verwyder
die moeite wat gepaardgaan met die handhawing van 'n skoon huis of kantoor!
Our Vision
To provide a world class corporate cleaning service to clients, at competitive prices.
Ons Visie
Om 'n wêreldklas korporatiewe skoonmaakdiens aan kliënte te lewer teen mededingende pryse.
Owners:
André & Maryna van Zyl

082 3225834 (Cell)
086 5271129 (Fax)
15 Bradwell Street
Fichardtpark
Bloemfontein
Send us a message.

Raamwerk met 'n verskil!
Raam van foto's, skilderye, canvas, borduurwerk, spieëls, rugbytruie en
doen ook blokwerk.
Groot verskeidenheid van meer as 200 rame om van te kies.
Uitmuntende kwaliteit met bekostigbare pryse.
Persoonlike aandag word verleen aan al ons kliënte.
Nuwe rame in voorraad in verskillende groottes.
50% afslag!
www.frameitbfn.co.za